Get your favorite Guitar and Other instrument Backing Tracks

Get your favorite Guitar and Other instrument Backing Tracks

Tiener Guitar Chords and Lyrics Melktert Kommissie

Tiener Guitar Chords and Lyrics Melktert Kommissie

D     G         D
Hulle noem haar tiener,
C  D
hulle noem haar moodswing
D      G D   C  D
Sy het ‘n pienk wekker en fluff op haar pen
G       D
Sy’s mal oor Britney Spears
C    D
en maak misbruik van haar tears
G       D
en as sy een wens kon kry
C        D
sou sy soos Twiggy wou wees

chorus:
G    D            C   D
Twee koffies en ‘n cheap hotel
G      D
is al wat ek nodig het
C  D   G
om haar van die wereld te vertel
D   C           D   G      D
‘n CNN program, ‘n dag in Afghanistan
C      D  G
sonder ‘n man

Sy’t gegaan van ‘n A-cup na ‘n C
‘n regte Barbie-wannabe
fake alles, fake personality
haar favourite line is: “Why Me?”
saans dink sy aan haar perfekte prins
met die wit selfoon
en die 007 ringtone
sy’s ‘n sad case, washout
rinse haar klere in perfume
sy wonder of sy iets kan raak
en loop dan naak voor onderwysers
wat hul maak braak
want sy lyk heel swaaaak
ten spyte van al die
cosmetics,
synthetics,
pathetic
energetic
bitch
sy is ‘n walking,
talking
stuk plastic
en al wat sy kan spel is kitsch

chorus:

Twee koffies en ‘n cheap hotel
is al wat ek nodig het
om haar van die wereld te vertel
‘n CNN program, ‘n dag in Afghanistan
sonder ‘n man

Sy luister Koos Kombuis CDs
maar se sy haat Andre le Toit
sy dra baie kort rokkies
maar is niemand se nooi
sy tuit haar lippe terwyl sy loop
en enigiets met ‘n prys wil sy koop

 

Download Free Backing Tracks for guitar, drums and bass, free guitar chords and lyrics

Facebook
Back to Backing Tracks

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tiener Guitar Chords and Lyrics Melktert Kommissie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *