Get your favorite Guitar and Other instrument Backing Tracks

Get your favorite Guitar and Other instrument Backing Tracks

Op Blouberg se Strand Guitard Chords and Lyrics Laurika Rauch

Op Blouberg se Strand Guitard Chords and Lyrics Laurika Rauch

C         F
Die golwe weet waar breek die branders
C                     F
Hulle dink hulle’s vry
F                        C
Die wolke wentel in die hemel maar
F
Op die winde moet hul ry
F       B
Dis vroeg in die dag
G/B          C
Op Blouberg se strand
F/A
Die wind gaan nog waai
Bb
Die son gaan nog brand
F/C
Maar dis koel na die lang nag
C7                   F
En ons groet die dag

Daar is witgekalkte huise
En ou Tafelberg
Daar is hengelaars met stok en hoed
Wat vroeg visse terg
My pa semy kind
ons moet swartmossels vind
Ons is lief vir die see
En is lief vir my kind
Ja, dis koel na die lang nag
En ons groet die dag

Bb F7

C   F
Goeiemore my sonskyn
C                F
Goeiemore my kind
Bb  F
Kom ons draf langs die strand
C                 F
Kom ons ry op die wind
Bb
Die sand sal ons skroei en
C/E                 F
Die strale sal brand
C    Bb
Mmmm mmmm

Maar dis vroeg in die dag
Bb      C          Dm
Op Blouberg se strand

Bb  Dm  B7  Em  C  Em  Bm  Em

D  G                D
Goeiemore my sonskyn
G     C   D
Goeiemore my kind
D       G                     D
Kom ons draf langs die strand
G
Kom ons ry op die wind
C                      D/F#
Die sand sal ons skroei en
G
Die strale sal brand
D   C
Mmmm Mmmm
G                C
Maar dis vroeg in die dag
D           Em
Op Blouberg se strand

C  Em  C  Em

Download Free Backing Tracks for guitar, drums and bass, free guitar chords and lyrics

Facebook
Back to Backing Tracks 

Here’s the English translation of the Afrikaans lyrics:

C F The waves know where the breakers break C F They think they are free F C The clouds roll in the sky, but F F On the winds, they must ride F B It’s early in the day G/B C On Blouberg’s beach F/A The wind will still blow Bb The sun will still burn F/C But it’s cool after the long night C7 F And we greet the day

Daar is witgekalkte huise There are whitewashed houses En ou Tafelberg And old Table Mountain Daar is hengelaars met stok en hoed There are fishermen with rod and hat Wat vroeg visse terg Teasing early fish My pa sê my kind My father says, my child Ons moet swartmossels vind We must find black mussels Ons is lief vir die see We love the sea En is lief vir my kind And we love our child Ja, dis koel na die lang nag Yes, it’s cool after the long night En ons groet die dag And we greet the day

Goeiemore my sonskyn Good morning, my sunshine Goeiemore my kind Good morning, my child Kom ons draf langs die strand Let’s jog along the beach Kom ons ry op die wind Let’s ride on the wind Die sand sal ons skroei en The sand will scorch us, and Die strale sal brand The rays will burn Maar dis vroeg in die dag But it’s early in the day Op Blouberg se strand On Blouberg’s beach

Goeiemore my sonskyn Good morning, my sunshine Goeiemore my kind Good morning, my child Kom ons draf langs die strand Let’s jog along the beach Kom ons ry op die wind Let’s ride on the wind Die sand sal ons skroei en The sand will scorch us, and Die strale sal brand The rays will burn Maar dis vroeg in die dag But it’s early in the day Op Blouberg se strand On Blouberg’s beach

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Op Blouberg se Strand Guitard Chords and Lyrics Laurika Rauch”

Your email address will not be published. Required fields are marked *